Prins Alfredpas

Prins Alfredpas
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Die R339-pad aan die bokant van Prins Alfredpas

Ligging Tussen Knysna en Avontuur
Begin in 1862
Voltooi in 1866
In Outeniquaberge
Pad R339

Die Prins Alfredpas is 'n bergpas op die R339-pad. Die pas verbind Knysna oor die Outeniquaberge met Avontuur in die westelike deel van die Langkloof.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne