Prinses Victoria Melita van Sakse-Koburg en Gotha

Prinses Victoria Melita van Sakse-Koburg en Gotha

Ander titels Groothertogin van Hesse en by die Ryn
Groothertogin Wiktoria Fjodorowna van Rusland
Geboortenaam Prinses Victoria Melita van Edinburg
Eggenote Ernst Ludwig, Groothertog van Hesse (1894-1901, geskei)
Groothertog Kirill Wladimirowitsj van Rusland (1905)
Kinders Elisabeth van Hesse en by die Ryn; groothertogin Maria Kirillowna; groothertogin Kira Kirillowna; groothertog Wladimir Kirillowitsj
Huis Sakse-Koburg en Gotha
Vader Alfred, Hertog van Sakse-Koburg en Gotha
Moeder Groothertogin Maria Aleksandrowna van Rusland
Gebore (1876-11-25)25 November 1876
Geboorteplek Attard, Malta
Oorlede 2 Maart 1936 (op 59)
Sterfteplek Amorbach, Duitsland

Prinses Victoria Melita van Sakse-Koburg en Gotha, later groothertogin Wiktoria Fjodorowna van Rusland (25 November 18762 Maart 1936) was die derde oudste kind en tweede oudste dogter van Alfred, Hertog van Sakse-Koburg en Gotha, en groothertogin Maria Aleksandrowna van Rusland. Sy was ’n kleindogter van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk en van tsaar Aleksander II van Rusland.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne