Prinses Elisabeth van Hesse-Darmstadt

Groothertogin Jelizawjeta Fjodorowna
Prinses Elisabeth van Hesse-Darmstadt
Gebore
Elisabeth Alexandra Louise Alice

1 November 1864
Sterf18 Julie 1918
NasionaliteitRussies
TitelGroothertogin
Ouer(s)Ludwig IV, Groothertog van Hesse
Prinses Alice van die Verenigde Koninkryk

Groothertogin Jelizawjeta Fjodorowna van Rusland (Russies: Елизавета Фёдоровна Романова, Jelizawjeta Fjodorowna Romanowa) of sint Elisabeth Romanof (1 November 186418 Julie 1918) was ’n Duitse prinses van die Huis van Hesse en die vrou van groothertog Sergei Aleksandrowitsj van Rusland, die vyfde oudste seun van tsaar Aleksander II van Rusland. Sy was die tweede oudste suster van Aleksandra, die laaste Russiese keiserin. Hul oudste suster was Victoria, die ouma aan moederskant van prins Philip, Hertog van Edinburg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne