Ptolemeus XIV | ||||
![]() | ||||
Farao van die Ptolemeïese dinastie | ||||
Periode | 47-44 v.C., saam met Cleopatra VII | |||
Voorganger | Ptolemeus XIII | |||
Opvolger | Caesarion | |||
Vader | Ptolemeus XII Auletes | |||
Gade(s) | Cleopatra VII (suster) | |||
Gebore | c. 59 v.C. | |||
Oorlede | 26 Julie 44 v.C. (op sowat 15) | |||
|
Ptolemeus XIV Filopator (Grieks: Πτολεμαῖος Φιλοπάτωρ; omstreeks 59-44 v.C.) was van 47 v.C. tot met sy dood in 44 v.C farao van Egipte en een van die laaste lede van die Ptolemeïese dinastie. Hy was die seun van Ptolemeus XII Auletes en die broer en medeheerser van Cleopatra VII.