Volledige naam | Puebla Fútbol Club |
Opgerig | 1904 |
Stadion | Estadio Cuauhtémoc |
Kapasiteit | 42.684 |
Voorsitter | Fransico Bernat Cid |
Afrigter | José Luis Sánchez Solá |
Kompetisie | Primera División |
Puebla FC (voluit: Puebla Real Club de Fútbol) is 'n Meksikaanse sokkerklub in die stad Puebla. Puebla FC is in 1904 gestig is. Die byname van die klub is Los Camoteros La franja.