Puerto Ricaanse Onafhanklikheidsparty

Partido Independentista Puertorriqueño
PIP
[[Lêer:
PIP Vlag
PIP Vlag
|240x180px|Logo van die betrokke party.]]

Leier Ruben Berrios (ErepresidentDie Sosialistiese Internasionaal
Gestig 20 Oktober 1946
Hoofkwartier 963 Ave. Roosevelt
San Juan
Puerto Rico
00920-2901
Ideologie Nasionalisties, Soewereinisties en Sosiaal-Demokraties
Internasionale affiliasie Die Sosialistiese Internasionaal
Webblad www.independencia.net/ingles/welcome.html

Die Puerto Ricaanse Onafhanklikheidsparty (Spaans: Partido Independentista Puertorriqueño of PIP) is 'n politieke party wat vir Puerto Rico se onafhanklikheid van die VSA strewe.[1] Dit is een van die drie groot politieke partye in die land en ook die tweede oudste.[2][3]

Die huidige leier is Rubén Berríos Martínez.

  1. Berrios-Martinez, Ruben; “Puerto rico—Lithuania in Reverse?”; The Washington Post, Pg. A23; May 23, 1990.
  2. The New York Times; Mar 18, 1949, pg. 13.
  3. "Puerto Rico State Electoral Commission (CEE)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2008. Besoek op 20 Augustus 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne