Purperbandsuikerbekkie | |
---|---|
![]() | |
Mannetjie by die Ngwenya-oord, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. bifasciatus
|
Binomiale naam | |
Cinnyris bifasciatus (Shaw, 1812)
| |
Sinonieme | |
Nectarinia bifasciata |
Die purperbandsuikerbekkie (Cinnyris bifasciatus) is 'n algemene standvoël in boomveld, vogtige savanne en kusstruike. Die voël is 10 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Purple-banded sunbird.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)