Pyeongchang

Pyeongchang
평창군

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Region Gangwon
 Koördinate 37°22′N 128°24′O / 37.367°N 128.400°O / 37.367; 128.400
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 463,65 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 43 706
 - Bevolkingsdigtheid 30/vk km
 Tydsone UTC +9
 Amptelike Webwerf entour.pc.go.kr[dooie skakel]

Pyeongchang (Koreaans: 평창군, [pʰjʌŋtɕʰaŋ]; letterlik: "Vrede en voorspoed") is 'n skidorp in Suid-Korea wat as gasheerstad vir die Olimpiese Winterspele 2018 en die daaropvolgende Paralimpiese Winterspele 2018 aangewys is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne