Pylstertrooibekkie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | V. regia
|
Binomiale naam | |
Vidua regia (Linnaeus, 1766)
|
Die pylstertrooibekkie (Vidua regia) is 'n standvoël wat voorkom in Noordwes, Gauteng, Limpopo, Botswana, die noorde van Namibië en die weste van Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Shaft-tailed whydah.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)