Pynappelvesel

'n Hemp gemaak uit pynappelvesel.
Weef- en borduurdemonstrasie by die “Piña-Seda: Pineapple and Silk Cloths from the Philippines”-uitstalling.

Pynappelvesel (ook bekend as piňa) word verkry uit die blare van die pynappelplant en verwerk tot ‘n duursame weefstof.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne