Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
R. G. Armstrong | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
R. G. Armstrong (7 April 1917 – 27 Julie 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente El Dorado (1967), Children of the Corn (1984), Predator (1987), en Dick Tracy (1990).