Provinsiale roete R24 | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur SANRAL, GDPV en Johannesburgse Padagentskap | ||||
Lengte | 139 km (86 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | ![]() | |||
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() | ||||
Oospunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Stede | Rustenburg Magaliesburg Krugersdorp Roodepoort Johannesburg Kempton Park | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R24 is 'n provinsiale pad in Gauteng wat begin by O.R. Tambo Internasionale Lughawe waar dit van die R21-snelweg aftak. Dit gaan hiervandaan in 'n suidwestelike rigting, deur Magaliesburg en dan verder noordwes tot dit by die N4-nasionale pad aansluit.[1]