Provinsiale roete R28 | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur GDPV | ||||
Lengte | 77 km (48 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | ![]() ![]() | |||
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() | ||||
Suidpunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Stede | Krugersdorp Vanderbijlpark Vereeniging | |||
Dorpe | Randfontein Westonaria Sebokeng | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R28 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Krugersdorp met Vereeniging verbind via Randfontein. [1]
Die R28 was voorheen met Pretoria verbind, maar daardie gedeelte van die pad is nou deel van die N14.