R33 (Suid-Afrika)

Provinsiale roete R33 shield

Provinsiale roete R33
Roete-inligting
Onderhou deur SANRAL, RAL, MPOWPV en KZNDV
Lengte945 km (587 mi)
Belangrike aansluitings
Noordpunt R510 in Lephalale
  N1 naby Modimolle
N11 naby Marble Hall
N11 / R25 in Groblersdal
N4 naby Belfast
R36 / R38 in Carolina
N17 naby Warburton
R65 in Amsterdam
N2 naby Piet Retief
R34 / R69 in Vryheid
R34 by Bloedrivier
R68 in Dundee
R74 in Greytown
Suidpunt N3 in Pietermaritzburg
Ligging
StedeLephalale
Modimolle
Groblersdal
Belfast
Carolina
Amsterdam
Piet Retief
Paulpietersburg
Vryheid
Dundee
Greytown
Pietermaritzburg
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R31R34

Die R33 is ’n lang provinsiale roete in Suid-Afrika wat Pietermaritzburg met Lephalale verbind via Greytown, Paulpietersburg, Carolina, Belfast en Vaalwater.[1]

  1. (en) Falkner, John (Mei 2012). "Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding". Nasionale Departement van Vervoer. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne