R411 (Suid-Afrika)

Streeksroete R411 shield

Streeksroete R411
Belangrike aansluitings
Noordwespunt N2 naby Viedgesville
Suidoospunt R409 naby Koffiebaai
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R410R412

Die R411 is 'n streeksroete in die Oos-Kaap van Suid-Afrika wat by die N2-nasionale pad by Viedgesville, 20 km suid van Mthatha begin en by Koffiebaai op die kus eindig.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne