R517 (Suid-Afrika)

Streeksroete R517 shield

Streeksroete R517
Belangrike aansluitings
Suidoospunt N11 naby Hendrina
  R36
Noordwespunt N17 naby Chrissiesmeer
Ligging
DorpeBreyten
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R516R518

Die R517 is 'n streeksroete wat die N11-nasionale pad, suid van Hendrina met Chrissiesmeer verbind. Die roete begin waar dit aftak van die N11-nasionale pad, suid van Hendrina, en oos gaan. Dit gaan deur Breyten, kruis die R36-provinsiale pad en sluit aan by die N17 by Chrissiesmeer waar dit eindig.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne