R54 (Suid-Afrika)

Provinsiale roete R54 shield

Provinsiale roete R54
Roete-inligting
Onderhou deur NWDOWPV, GDPV en MDOWPV
Lengte159 km (99 mi)
Belangrike aansluitings
Wespunt N12 naby Potchefstroom
  R28 naby Sebokeng
R59 / R82 in Vereeniging
R42 in Vereeniging
Oospunt N3 / R51 naby Villiers
Ligging
StedePotchefstroom
Vanderbijlpark
Vereeniging
DorpeVilliers
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R53R55

Die R54 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Potchefstroom met Villiers verbind via Vereeniging. [1]

  1. (en) Falkner, John (1 Mei 2012). "South African Numbered Route Description and Destination Analysis". Nasionale Departement van Vervoer. p. 63. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne