Streeksroete R552 | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Lengte | 11,53 km (7,16 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Oospunt | ![]() | |||
![]() ![]() | ||||
Wespunt | ![]() | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R552 is 'n streeksroete in die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika.[1] Dit verbind die R564-streeksroete vanaf Lanseria-lughawe met die R512 by Fourways.
Dit kruis die R114 en N14-nasionale pad. Dit is 'n kort streeksroete.