Provinsiale roete R56 | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur OKDPOW en KZNDV | ||||
Lengte | 576 km (358 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | ![]() ![]() | |||
![]() ![]() ![]() ![]() | ||||
Oospunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Middelburg Steynsburg Molteno Dordrecht Indwe Ugie Maclear Mount Fletcher Matatiele Kokstad Ixopo Richmond Pietermaritzburg | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R56 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Middelburg met Pietermaritzburg verbind via Molteno, Maclear en Kokstad. Dit is medebeskryf met die N2 tussen Kokstad en Stafford’s Post vir 39 kilometer. [1]
Die R56 is bekend as die kortste roete tussen Kaapstad in die Wes-Kaap en Durban in KwaZulu-Natal. Daar is 12 belangrike dorpe op die R56. Middelburg-Karoo, Steynsburg, Molteno, Dordrecht, Khowa, Ugie, Maclear, Matatiele, Kokstad, Ixopo, Richmond en Pietermaritzburg.