Provinsiale roete R59 | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur VDPPV en GDPV | ||||
Lengte | 421 km (262 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidwespunt | ![]() | |||
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() | ||||
Noordoospunt | M38 in Tulisa Park | |||
Ligging | ||||
Stede | Alberton Vereeniging | |||
Dorpe | Hertzogville Hoopstad Bothaville Viljoenskroon Vredefort Parys Sasolburg Meyerton | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R59 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Hertzogville met Alberton verbind via Parys en Vereeniging.
Die R59 is ’n deurpad van die Alberton Reading-wisselaar tot net na die R57-aansluiting in Sasolburg, bekend as die Sybrand van Niekerk-snelweg. [1]