Provinsiale roete R63 | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Lengte | 941 km (585 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | ![]() | |||
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() | ||||
Oospunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Calvinia Williston Carnarvon Victoria-Wes Murraysburg Graaff-Reinet Pearston Somerset-Oos Kookhuis Bedford Adelaide Fort Beaufort Alice King William’s Town Bhisho Keiweg Komga | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R63 is ’n geteerde provinsiale roete in Suid-Afrika wat Calvinia met Komga verbind via Carnarvon, Victoria-Wes, Hutchinson, Murraysburg, Graaff-Reinet, Somerset-Oos en King William’s Town. Dit is medebeskryf met die N10 tussen Eastpoort en Kookhuis vir 24 kilometer. [1]Net voor Graaf-Reinet, vanaf Murraysburg, gaan die pas oor die Oudebergpas.