Provinsiale roete R71 | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur SANRAL en RAL | ||||
Lengte | 201 km (125 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | ![]() | |||
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() | ||||
Oospunt | Phalaborwahek van die Krugerwildtuin | |||
Ligging | ||||
Stede | Polokwane | |||
Dorpe | Tzaneen Gravelotte Phalaborwa | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R71 is ’n Limpopo-provinsiale roete in Suid-Afrika wat Polokwane verbind met die Krugerwildtuin via die dorpe Tzaneen en Phalaborwa. [1]
Die R71 word daagliks deur persone gebruik wat woon of werk in Dalmada, Mothiba, Nobody, Moria, Mankweng, Turfloop en Boyne. Die pad is welbekend aan toermotorfietsryers wat die provinsie besoek vanoor die hele land, weens die skilderagtige roete deur Magoebaskloof.