Provinsiale roete R72 | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur OKDPOW | ||||
Lengte | 243 km (151 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | ![]() ![]() | |||
![]() | ||||
Oospunt | ![]() ![]() | |||
Ligging | ||||
Stede | Gqeberha Oos-Londen | |||
Dorpe | Alexandria Kenton-on-Sea Port Alfred | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R72 is ’n Oos-Kaapse provinsiale roete in Suid-Afrika wat die N2 ooswaarts van Gqeberha met Oos-Londen verbind via Port Alfred. Dit bied ’n alternatief vir die N2 vir ’n reis tussen Gqeberha en Oos-Londen. [1]