Provinsiale roete R75 | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur OKDPOW | ||||
Lengte | 228 km (142 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | ![]() | |||
![]() | ||||
Suidpunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Stede | Gqeberha | |||
Dorpe | Graaff-Reinet Jansenville Uitenhage Despatch | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R75 is ’n Oos-Kaapse provinsiale roete in Suid-Afrika wat Graaff-Reinet met Gqeberha verbind. [1]
Enkele dorpe op die roete is Jansenville, Kariega (Uitenhage) en Despatch, asook die pas genaamd Soutpansnek.