Provinsiale roete R76 | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur VDPPV | ||||
Lengte | 231 km (144 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordwespunt | ![]() | |||
![]() ![]() ![]() | ||||
Suidoospunt | ![]() ![]() | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Orkney Viljoenskroon Kroonstad Steynsrus Lindley Bethlehem | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R76 is ’n Vrystaatse provinsiale roete in Suid-Afrika wat Orkney met Bethlehem verbind via Kroonstad. Ander dorpe op die roete is Viljoenskroon, Steynsrus en Lindley. [1]