R81 (Suid-Afrika)

Provinsiale roete R81 shield

Provinsiale roete R81
Roete-inligting
Onderhou deur SANRAL en RAL
Lengte193 km (120 mi)
Belangrike aansluitings
Suidwespunt R71 / N1 in Polokwane
  R36 naby Modjadjiskloof
R578 by Giyani
R529 by Giyani
Noordoospunt R524 by Malamulele
Ligging
StedePolokwane
DorpeGiyani
Malamulele
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R80R82

Die R81 is ’n provinsiale roete in Limpopo, Suid-Afrika wat Polokwane via Giyani met die R524 na Thohoyandou verbind. ’n Belangrike kruising op die roete is met die R36-provinsiale pad na Modjadjiskloof en Tzaneen verder suid.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne