Rachael Harris | |
![]() | |
Geboortenaam | Rachael Elaine Harris |
---|---|
Geboorte | 12 Januarie 1968 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rachael Harris (gebore 12 Januarie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hangover (2009) en Diary of a Wimpy Kid (2010), en in die televisiereekse Suits (2011) en Lucifer (2015).