Rachel Griffiths | |
![]() | |
Geboortenaam | Rachel Anne Griffiths |
---|---|
Geboorte | 18 Desember 1968 |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rachel Griffiths (gebore 18 Desember 1968) is 'n Australiese aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Muriel's Wedding (1994), Blow (2001), en The Rookie (2002), en in die televisiereeks Six Feet Under (2001).