Rachel McAdams

Rachel McAdams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rachel Anne McAdams
Geboorte 17 November 1978 (1978-11-17) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rachel McAdams (gebore 17 November 1978) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mean Girls (2004), The Notebook (2004), Red Eye (2005), en The Vow (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne