Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rachel Nichols | |
![]() | |
Geboortenaam | Rachel Emily Nichols |
---|---|
Geboorte | 8 Januarie 1980 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rachel Nichols (gebore 8 Januarie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Amityville Horror (2005), Star Trek (2009), en G.I. Joe: The Rise of Cobra (2009), en in die televisiereeks Continuum (2012).