Rachel Ruysch

Rachel Ruysch

Portret van Rachel Ruysch deur Godfried Schalcken
Gebore (1664-06-03)3 Junie 1664
Den Haag, Nederland
Sterf 12 Oktober 1750 (op 86)
Amsterdam
Nasionaliteit Nederlander

Rachel Ruysch (3 Junie 1664 – 12 Oktober 1750)[1] was 'n Nederlandse stillewe-skilder uit Noord-Nederland. Sy het in blomme gespesialiseer, haar eie styl uitgedink en internasionale roem in haar leeftyd verwerf. As gevolg van 'n lang en suksesvolle loopbaan wat oor ses dekades gestrek het, het sy die bes gedokumenteerde vroueskilder van die Nederlandse Goue Eeu geword.[2]

  1. Koojimans, Luuc (13 Januarie 2014). "Ruysch, Rachel (1664-1750)". Digitaal Vrouwenlexicon van Nederland (in Nederlands). Besoek op 27 Februarie 2019.
  2. Rachel Ruysch: https://www.theartstory.org/artist/ruysch-rachel/

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne