Rachel True

Rachel True
Geboortenaam Rachel India True
Geboorte 15 November 1966 (1966-11-15) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rachel True (gebore 15 November 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Craft (1996), Nowhere (1997), Half Baked (1998), en Groove (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne