Radiostasie

Reinard Ludick, 'n voormalige radionuusleser in die ateljee van die Kaapse radiostasie Kfm.

'n Radiostasie is 'n instelling wat radiouitsendings versorg. Hierdie uitsendings behels die draadlose eenrigtingkommunikasie na 'n gehoor van luisteraars.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne