Radu cel Frumos

Radu die Mooie.

Radu III van Walachye, algemeen bekend as Radu die Mooie (Roemeens: Radu cel Frumos; Turks: Radu Bey; 1437/1439 - Januarie 1475), was die jonger broer van Vlad Dracula (Vlad III) en woiwode (prins) van Walachye. Hulle was albei seuns van Vlad II Dracul en sy vrou, prinses Cneajna van Moldawië.

Benewens Vlad III het Radu ook twee ouers broers gehad: Mircea II en Vlad die Monnik, wat albei vir kort rukkies oor Walachye regeer het.[1]

  1. Documenta Romaniae Historica. Seria B Ţara Românească. Volumul 1 1247–1500.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne