Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rafaela Ottiano | |
Geboorte | 4 Maart 1888 |
---|---|
Sterfte | 18 Augustus 1942 (op 54) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rafaela Ottiano (4 Maart 1888 – 18 Augustus 1942) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Curly Top (1935), The Devil-Doll (1936), Topper Returns (1941), en The Adventures of Martin Eden (1942).