Raini Rodriguez

Raini Rodriguez
Geboorte 1 Julie 1993 (1993-07-01) (31 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Raini Rodriguez (gebore 1 Julie 1993) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Paul Blart: Mall Cop (2009), Girl in Progress (2012), en Paul Blart: Mall Cop 2 (2015), en in die televisiereeks Austin & Ally (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne