Rajidae | |
---|---|
![]() | |
Dipturus innominatus Tekening deur Dr. Tony Ayling | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | Berg, 1940
|
Familie: | Rajidae Bonaparte, 1831
|
Genera | |
Sien teks. |
Die Vlete (Rajidae) is 'n kraakbeenvisfamilie wat hoort tot die orde Rajiformes. Daar is nege genera met meer as 200 spesies wat hoort tot dié familie. Vier van die genera met 25 spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.