Ralambo

Ralambo
Koning van Imerina
Regeer c. 1575-1612
Dinastie Hova
Voorganger Andriamanelo
Opvolger Andrianjaka
Gebore Alasora
Oorlede c. 1612; Ambohidrabiby
Eggenotes Rafotsitohina
Ratsitohinina
Rafotsiramarohavina
Rafotsindrindra
Kinders 12 seuns
Vader Andriamanelo
Moeder Randapavola

Ralambo was van 1575 tot 1612 die heerser van die Koninkryk Imerina op die sentrale plato van Madagaskar. Hy het van die heuwel Ambohidrabiby af regeer en sy pa, Andriamanelo, se ryk uitgebrei. Hy het eerste die naam Imerina aan die streek gegee.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne