Ralph Byrd

Ralph Byrd
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ralph Byrd (22 April 1909 – 18 Augustus 1952) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente SOS Coast Guard (1937), Dick Tracy (1937), Dick Tracy's G-Men (1939), en Dick Tracy vs. Crime, Inc. (1941).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne