Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ralph Michael | |
Geboortenaam | Ralph Champion Shotter |
---|---|
Geboorte | 26 September 1907 |
Sterfte | 9 November 1994 (op 87) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1937–1994 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ralph Michael (26 September 1907 – 9 November 1994) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Night to Remember (1958), The Heroes of Telemark (1965), Khartoum (1966), en Empire of the Sun (1987).