Rami Malek | |
![]() | |
Geboortenaam | Rami Said Malek |
---|---|
Geboorte | 12 Mei 1981 Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2004-tans |
Toekennings | Golden Globe as beste akteur in ’n drama |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rami Malek (gebore 12 Mei 1981) is ’n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Master (2012), Short Term 12 (2013), en Need for Speed (2014), en in die televisiereeks Mr. Robot (2015). In 2019 het hy vir sy rol as Freddie Mercury in die 2018-rolprent Bohemian Rhapsody ’n Oscar, Golden Globe, Screen Actors Guild Award en Bafta vir beste akteur gewen.