Ramon Magsaysay

Ramon Magsaysay
Ramon Magsaysay

7de President van die Filippyne
Ampstermyn
30 Desember 1953 – 17 Maart 1957
Vise Carlos P. García
Voorafgegaan deur Elpidio Quirino
Opgevolg deur Carlos P. García

Sekretaris van Nasionale Verdediging
Ampstermyn
1 Januarie 1954 – 14 Mei 1954
President Homself
Voorafgegaan deur Oscar Castelo
Opgevolg deur Sotero B. Cabahug
Ampstermyn
1 September 1950 – 28 Februarie 1953
President Elpidio Quirino
Voorafgegaan deur Ruperto Kangleon
Opgevolg deur Oscar Castelo

Lid van die Filippynse Huis van Verteenwoordigers vir Zambales se Lone Distrik
Ampstermyn
28 Mei 1946 – 1 September 1950
Voorafgegaan deur Valentin Afable
Opgevolg deur Enrique Corpus

Persoonlike besonderhede
Gebore 31 Augustus 1907
Iba, Filippyne
Sterf 17 Maart 1957
Balamban, Cebu
Politieke party Nasionale Party (1953–1957)
Liberale Party (1946–1953)
Eggenoot/-note Luz Banzon
Kind(ers) 3
Alma mater José Rizal University
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Filippyne Filippyne
Jare in diens 1942–1945
Rang Kaptein
Oorloë/Veldslae Tweede Wêreldoorlog

Ramon Magsaysay (31 Augustus 1907 - 17 Maart 1957) was 'n Filippynse politikus en onafhanklikheidsaktivis. 7th president van die Filippyne 30 Desember 1953 tot 17 Maart 1957, Sekretaris van Nasionale Verdediging 1 September 195028 Februarie 1953, 1 Januarie 195414 Mei 1954.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne