Ramon Novarro

Ramon Novarro
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam José Ramón Gil Samaniego
Geboorte (1899-02-06)6 Februarie 1899
Sterfte 30 Oktober 1968 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ramon Novarro (6 Februarie 1899 – 30 Oktober 1968) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ben-Hur: A Tale of the Christ (1925), Across to Singapore (1928), The Cat and the Fiddle (1934), en The Big Steal (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne