Randse Lughawe | |||
---|---|---|---|
Beheertoring by die Randse Lughawe | |||
IATA: QRA – ICAO: FAGM | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Siviel | ||
Operateur | Rand Airport Management Company (Pty) Ltd. | ||
Ligging | Germiston, Gauteng | ||
Hoogte bo seevlak | 5 482 vt / 1 671 m | ||
Koördinate | 26°14′33″S 28°09′04″O / 26.24250°S 28.15111°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
11/29 | 1 712 | 5 617 | Teer |
17/35 | 1 493 | 4 898 | Teer |
Die Randse Lughawe (IATA:QRA, ICAO:FAGM) is 'n siviele lughawe in Germiston, Gauteng.
Dit is in die 1920's as Johannesburg se vernaamste lughawe gebou. Gedurende 1948 is dit vervang deur Palmietfontein, en later deur die Jan Smuts Lughawe wat in die 1950's gebou is om Johannesburg en Suid-Afrika se belangrikste lughawe te word.
Dit opereer steeds vir gebruik deur ligte vliegtuie.