Randy Quaid

Randy Quaid
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Randall Rudy Quaid[1][2]
Geboorte 1 Oktober 1950 (1950-10-01) (74 jaar oud)
Houston, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1971–2009
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Randall Rudy "Randy" Quaid (gebore 1 Oktober 1950) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente National Lampoon's Vacation (1983), National Lampoon's Christmas Vacation (1989), Kingpin (1996), en Brokeback Mountain (2005).

  1. "Person details for Randall Rudy Quaid" (in Duits). FamilySearch. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 28 Junie 2017.
  2. Kim, Susanna (17 November 2010). "Randy and Evi Quaid Forfeit $1Million in Bail" (in Engels). ABC News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. ...the Quaids, listed in their 2000 Los Angeles bankruptcy filing as Randall R. Quaid and Evzenya H. Quaid...

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne