Randy Becker | |
Geboorte | 6 Junie 1970 Cleveland, Ohio |
---|---|
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Randy Becker (gebore 6 Junie 1970) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sabrina (1995), Love! Valour! Compassion! (1997), en Touched (2005), en in die televisiereeks Jack & Jill (1999).