Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lakshmibai | |
---|---|
Rani van Jhansi | |
![]() | |
Lakshmibai | |
Dinastie | ![]() |
Volle naam | Manikarnika |
Gebore | 19 November 1828 |
Waranasi, Oetarpradesj | |
Gesterf | 18 Junie 1858 |
Gwalior, Madhya Pradesj | |
Voorganger | Rani Rama Bai |
Tambe | |
Opvolger | Brits-Indië |
Kinders | Damodar Rao, Anand Rao |
Vader | Moropant Tambe |
Moeder | Bhagirathibai |
Lakshmibai (Marathi: लक्ष्मीबाई, Lakṣmībāī; 19 November 1828 - 18 Junie 1858) gebore as Manikarnika, was die Rani (koningin) van die Maratha-regeerde Staat van Jhansi, wat in die noord-sentrale deel van Indië geleë is. Sy was die Rani van Jhansi, 'n leier van die Indiese opstand van 1857 en 'n simbool van weerstand teen die heerskappy van die Britse Oos-Indiese Kompanjie op die Indiese subkontinent.
Na die Rajah (Koning) van Jhansi, Gangadhar Rao se dood, wou die Britte die staat van Jhansi van die Huis van Maratha annekseer, om die rede het die Rani van Jhansi 'n weerstandbeweging teen die Britse Oos-Indiese Kompanjie begin.