Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Raoul Trujillo | |
Geboortenaam | Raoul Maximiano Trujillo de Chauvelon |
---|---|
Geboorte | 8 Mei 1955 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Raoul Trujillo (gebore 8 Mei 1955) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The New World (2005), Apocalypto (2006), Riddick (2013), en Sicario (2015).