Raphia

Raffia
R. australis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Subtribus:
Genus:
Raphia

Spesies

Sien teks.

Raphia is ’n genus van 22 spesies palms wat inheems aan tropiese streke van Afrika, veral Madagaskar, is. Een spesie (R. taedigera) kom ook in Sentraal- en Suid-Amerika voor.[1]

R. taedigera is die bron van raffia, vesels van die blare wat vir weefwerk gebruik word. Dié spesie dra ook ’n vrug.[2]

Die bome word tot 16 m hoog en is bekend vir hul saamgestelde veeragtige blare, die langste in die planteryk; die blare van R. regalis word tot 25 m lank[3] en 3 m breed. Die plante blom net een keer en gaan dood wanneer die sade ryp is.

  1. Kew World Checklist of Selected Plant Families
  2. Tucker, A.; Redford, A.; Scher, J.; Trice, M. (2010). "Raphia taedigera". Dried Botanical ID. Fort Collins, CO: Delaware State University, Identification Technology Program, CPHST, PPQ, APHIS, USDA. Besoek op 7 Oktober 2016.
  3. Hallé, F. 1977. The longest leaf in palms? Principes 21: 18.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne