Rapulana Seiphemo | |
Geboorte | 4 November 1967 |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rapulana Seiphemo (gebore 4 November 1967) is 'n Suid-Afrikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tsotsi (2005) en Gangster's Paradise: Jerusalema (2008), en in die televisiereeks Laugh Out Loud (2011).